Kuala Lumpur Internasionale Lughawe

Kuala Lumpur Internasionale Lughawe
Lapangan Terbang Antarabangsa Kuala Lumpur
Die KLIA beheertoring en 'n deel van die lughawe
IATA: KULICAO: WMKK
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Maleisiese regering
Operateur Malaysia Airports Holdings Berhad
Bedien Greater Klang Valley
Ligging Sepang, Selangor, Maleisië
Spil vir
Tydsone MST (UTC+08:00)
Hoogte bo seevlak 70 vt / 21 m
Webtuiste www.klia.com.my
Landkaart
WMKK is in Maleisië
WMKK
WMKK
Ligging in Maleisië
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
14L/32R 4 019 13 186 Beton
14R/32L 4 000 13 123 Beton
15/33 4 000 13 123 Beton
Statistieke (2022)
Passasiers 25 377 000 ( 532,7%)
Lugbewegings 198 378 ( 169,3%)
Lugvrag in ton 660 040 ( 30,7%)
Bron: Maleisiese Lugvaartinligtingspublikasie[1]

Die Kuala Lumpur Internasionale Lughawe (afkorting: KLIA), (IATA: KUL, ICAO: WMKK) is die grootste Maleisiese lughawe. Dit is op 27 Junie 1998 geopen en is geleë in die Sepangdistrik in die Maleisiese staat van Selangor, 44 km suid van die hoofstad Kuala Lumpur.

Die lughawe bedien Malaysia Airlines en AirAsia as 'n spilpunt.

  1. WMKK – KL International/Sepang van die Departement Burgerlugvaart in Maleisië

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search